Mulati Wilddienste

VIR ALLE WILDBEHOEFTES

Meer as 20 jaar diens in die wildbedryf.
Ons help graag met vang, pyl, koop, verkoop, veilings en vervoer van alle wild. Helikopterdienste, Veeartsenykundige dienste en wildtellings ook beskikbaar. 
------------------------------ 
Besoek ons by ons perseel te Kameeldrift, Roodekoppies.
 
 Sien inligting oor ons 2026
veilings.
   




Volgende veiling

11h00
Dinsdag
28 April 2026


 Mulati Wildskrale
Roodekoppies Dam

GPS: 25°26'38.6"S 27°37'27.7"E

Mobirise
Mobirise

April veiling skuif na DINSDAG 28 April!!!!

Aanlyn registrasie besonderhede 

U kan reeds registreer vir die veiling, sien link regs. Die katalogus sal ongeveer 48 uur voor die veiling op die webtuiste beskikbaar wees.

SHARE THIS PAGE!

Kontak

Gustav: +27 (0)82-887-8096
Chris: +27 (0)78-803-2333
Louise: +27 (0)72-906-0375
Sonja: +27 (0)83-781-6373




MULATI WILDSKRALE -
Kameeldrift (Roodekoppies Dam)
GPS: 25°26'38.6"S 27°37'27.7"E
 


 Terugvoer 

Stuur asseblief vir ons u idees, webblad probleme of voorstelle. Enige terugvoer word waardeer.



Free AI Website Creator